Die volgende leerders van Goudveld het tydens die SA Atletiek byeenkoms plekker behaal.
Links na regs: Jackie Muller (6de in Hoogspring), Suane van Zyl (5 de in driesprong)
Die Gouties het 5 atlete wat SA's toe gaan: Isabel Muller, Jackie Muller, Suane van Zyl, Kevin Cosmo en Alwyn Barnard. Ons wens julle alle sterkte toe!! Hou die Gouties se naam hoog!!
Goudveld Hoërskool