1.

Voorgestelde skoolgelde beloop:

Gr. 8 tot 12 R6500 per jaar
Derde kind: gratis

Eerste paaiement van R650 betaalbaar met
ontvangs van handboeke. Daarna slegs 9 paaiemente van R650 elk.

Let wel dat hierdie bedrag u totale skoolfonds is. M.a.w. dit sluit die gebruik van handboeke
in.Geen gelde word verder in hierdie verband gehef nie.

Indien u nie die
skoolgelde kan bekostig nie - of gedeeltelik nie kan bekostig nie, skakel asb. die kantoor. Ons deur
staan altyd oop.

2.

U rekening kan soos volg vereffen word:

* Eenmalige vereffening van u volle rekening (Indien u voor 28 Februarie 2012 u rekening ten    
volle vereffen kwalifiseer u vir 5 % korting.)
Paaiemente moet voor die 10de van elke maand betaal word.
(Laaste paaiement 1 November).




3.
Betaling kan as volg geskied: Kontant, per tjek of per debietorder of internet.


4.

Skoolgeld word aangewend om alle bedryfsuitgawes asook salarisse te dek.
Goudveld Hoërskool