DANS
Dans eerste plek los

CHANELLE SWANEPOEL van die Goudveld-Hoerskool
het aan die Vrystaatse danskampioenskappe
deelgeneem. Sy het 'n eerste plek in die hip-hop-
afdeling vir klein groepe verower. Sy ook 85% in haar
gr. 5-eksamen behaal en 90% vir haar gr. 6-eksamen
in hip-hop gekry.
Goudveld Hoërskool