Akademie

Uitslae die afgelope vyf jaar

2006
1 Kandidaat met 7 A's 5 Kandidate met 6 A's 1
Kandidate met 5 A's 4 Kandidate met 4 A's Skool
onder Top 25
Beste Akademiese skool in die Matjhabeng Distrik.
Ontvang die beker: "Overall Best Performing School".
Departementele toekenning van R150 000,00 vir die
beste skool in die Matjhabeng Distrik.

2007
3 Kandidaat met 7 A's 2 Kandidate met 6 A's
4 Kandidate met 5 A's 5 Kandidate met 4 A's 2
Kandidate onder Top 25. Sesde in die Vrystaat.
Beste Akademiese skool in die Matjhabeng Distrik.
Beste Akademiese skool in die Lejweleputswa
Distrik.
Ontvang die beker: "Overall Best Performing School".

2008
1 Kandidate met 8 A's
3 Kandidate met 6 A's
3 Kandidate met 5 A's
3 Kandidate met 4 A's
Onder Top 25 skole in Vrystaat

2009
3 Kandidate met 7 A's 2 Kandidate met 5 A's
4 Kandidate met 4 A's
Ontvang Trofee: "Overall Best Performing School"
Onder Top 25 skole in Vrystaat

2010
3 Kandidate met 8 A's
3 Kandidate met 7 A's 2 Kandidate met 6 A's 5
Kandidate met 5 A's 7 Kandidate met 4 A's
4 Kandidate onder top 100
Beste akademiese skool in die Lejweleputswa Distrik
100% slaagsyfer

Goudveld Hoërskool