KLIEK OP TROFEE &
Welkom by die Gouties
Designed by:
Welkom by die Gouties
Druk op 'n prent en speel 'n speletjie...
DIE GOUTIES MAAK AKADEMIESE SKOONSKIP !
Sluit aan by ons Facebook-blad!!
Kliek op die skakel:
BESTE PRESTERENDE SKOOL
BESTE WISKUNDE-UITSLAE
BESTE SKEINAT-UITSLAE
100% SLAAGSYFER
FNB Classic Clash
2011
Alta Grobbelaar, oud-leerder van Goudveld-Hoërskool, is verkies tot die Universiteit van die Vrystaat se Studenteraad in die portefeulje; Kuns & Kultuur. Sy het in 2008 as ‘n Goutie gematrikuleer.
Hartlik Geluk Alta !!
Goudveld-Hoërskool se hoofleiers vir 2012 is vandeesweek verkies. Hulle is Armand de Jonge (Onderhoofseun), Johan van Vuuren (Hoofseun), Ashleigh-Ann Gilchrist (Hoofdogter) en Elizma Hennop (Onderhoofdogter). Johan en Ashleigh-Ann dien ook beide op Matjhabeng se Junior Stadsraad, met Ashleigh-Ann as Junior Burgermeester.
163 Onderskeidings,
100% Slaagsyfer,
Ontvang goue toekening in Bloemfontein,
73% van graad kwalifiseer vir graadstudies